Contact Us | Gallery | Link Exchange

Tel: +27 (0) 82 477 4308
Tel: +27 (0) 82 955 0046

 
 
Testimonial reviews

Sjoe dit was ‘n bedrywige tydjie. Darem nou klaar en kan ons dit bietjie rustiger vat.
Wil net BAIE, BAIE dankie sê vir julle by Sulla Via!  Alles was STUNNING gewees die dag met ons troue! Ek gaan julle defenitief aanbeveel vir my vriendinne wat wil trou! Weereens BAIE dankie – julle is die BESTE ooit! - Heleen

Just wanted to say a big thank you again for our wedding, it was a fabulous day.
Thank you to your staff and yourself for all the help in organising it. You really made our wedding day special. It is a beautiful venue and we would recommend it to anyone. Thanks again for everything.
- Kelly-Anne en Tertius Wessels

 

 
Dankie dat julle ons belange eerste gestel het. Julle het ons soveel opsies gebied en ook die beste raad gegee, ons tevredenheid en
geluk was vir julle belangrik. Baie dankie daarvoor. Ons kon nie vir n beter en pragtiger ”venue” gevra het nie. - Estelle Beets
  Krugersdorp - Op Saterdag 20 Maart, het die Krugersdorpse Vroue Landbou Unie die 15de kon-ferensie van die Witwatersrand-streek aangebied. Daar was 130 lede van verskillende takke in die streek wat die konferensie bygewoon het. Kobus en Annerie Booyens van Sulla Via het gesorg dat die saal pragtig lyk, en die kos het voortreflik gesmaak. Hulle het hulle baie goed van hul taak gekwyt en die VLU prys hulle daarvoor.
 
 



Hi Annarie en Kobus

Ons wil net se regtig baie baie dankie vir al jul moeite, ons trou dag was perfek, ons is bly ons het besluit om by Sulla Via te trou.Dit het baie mooi gelyk en die kos was heerlik daar is nie een ding wat ek sou wou verander nie. 
Hou aan om te doen wat julle doen want julle mag maar.

Bonita en Johan

 



Hi Annarie & Kobus

Just want to thank you guys for making my wedding day extra special. All my guests couldn't stop talking about how delicious the food was and the venue looked stunning. The service we got from the waiters was excellent. Thanks to Pieter for the wonderful music. He really kept the party going. I thought the people were never gonna leave the way they were dancing. Words can hardly express how grateful I am for the wonderful time we had. It was really worth every cent

Kind regards Munisa

 
 
Created & Maintained by Netspace © Sulla Via 2009